View Flipbook flipbook.
Prayer for Strength and Focus "Dear Lord, as I step into this game, I ask for strength in my body, clarity in my mind, and peace in my heart. Help me remain focused and disciplined in every move I make. Keep me free from distractions, and grant me the endurance to persevere through every challenge. May I compete with integrity, honor, and humility, trusting that You are my ultimate source of ability. Amen" Gebed van ‘n hoop en krag Liewe Jesus U het my geskape om enig in my soort te wees. Daar is niemand soos ek nie ! Vandag is ek deel van ‘n span en ek wil vir u dankie sê vir elkeen van ons se talente. Jesus, dankie vir ons juffrou en al die liefde en energie wat sy op elke kind uitstort ! Dankie vir ‘n mamma en ‘n pappa, ouma en oupa, wat nie van my verwag om iemand te wees wat ek nie is nie. Dankie vir elkeen wat my vandag gaan aanspoor om mooi hokkie te speel en elke oomblik te geniet ! Amen
Groot dank en waardering aan alle Borge, Drakensig personeellede, ouers, kinders en ondersteuners wat hierdie dag moontlik gemaak het. Thank you to all Sponsors, Drakensig staff members, parents, children and supporters who made this day possible. Ysies vir deelnemers moet by Ontbyt afgehaal word, bring asb ‘n koelboks saam. Ice lollies for all participants will be available to collect at breakfast, please remember a coolbox.
SPORTDAG/ SPORT DAY Deelnemende skole/Participating Schools Mini Hokkie: Laerskool Drakensig Primary Laerskool Mariepskop Laerskool Dr Annecke Laerskool Phalaborwa-Noord Fauna Park Primary School Kingfisher LA Primary School Southern Cross Unity Primary Laerskool Duiwelskloof Program: Plek/Place: Laerskool Drakensig Primary, Hoedspruit Ontbyt (LAPA): 06:30 – 07:30 Reëlbespreking/Rule Discussion: Mini Hokkie (3 x Grasbane + 3 x Grasbone op Rugbyveld) Opening en verwelkoming (Paviljoen/Pavilion): 07:45 - 07:55 Eerste wedstryde begin/ First game starts at: 08:00 Laaste wedstryd eindig Last games end at: 13:00 .
Mini-Hokkie reëlings / Mini-Hockey arrangements • Wedstryde begin stiptelik om 08:00. / Matches start at 8:00 sharp! • Die doel is om liefde, genot en goeie sportmangees te kweek. / The goal is to install love, enjoyment and good sportsmanship. • GEEN ouers mag op die baan wees nie, slegs ‘n afrigter en skeidsregter / NO parents are allowed on the court, only the coach and an umpire. • Wedstryde is verkort, sodat ons nie die dag te lank uitrek nie; 8min, halftyd, 8 min. / Matches are only 8 min, halftime, 8 min for players to enjoy and not be exhausted. • Mini-Hokkie reëls geld vir 0/6 tot 0/9. Mini-Hockey rules apply u/7 – u/9. • Elke wedstryd begin en eindig met ‘n sirene./ The start and end of each game will be indicated with a siren. • Afrigters het koeverte ontvang met sertifikate en beamptekaartjies./ Coaches receive envelope with certificates and official tickets. • Skeidsregter vir wedstryde sal voorsien word./ Umpires will be provided for the matches. • Geniet die dag./ Enjoy the day with your little players.
Pryslys/Price List Boerewors Rolls R40-00 Hotdogs R15-00 Yankees R25-00 Kotas R15-00 – R45-00 Pannekoek R5-00 Chips + Chip Combo R20-00 – R45-00 Snoepie (chips, lekkers, water, koeldrank ens)
Dankie vir u ondersteuning en Thank you for your support and