Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes Toernooi Program en Wedstrydvoorwaardes 30 September – 3 Oktober Toernooi-samestelling Die toernooi vind plaas vanaf 30 September tot 3 Oktober. Altesaam 24 spanne neem deel, bestaande uit 20 o.15-spanne en 4 o.14-spanne. Die spanne word in 8 groepe van 3 spanne elk verdeel. Elke span speel 5 wedstryde gedurende die toernooi: 2 groepwedstryde, 1 kwarteindstryd, 1 halfeindstryd en 1 finale/plasingswedstryd. Na afloop van die groepfase word die spanne volgens hul posisie in die groep in drie afdelings verdeel: • Championship: Groepwenners speel vir posisies 1–8. • Plaat: Spanne wat tweede in hul groepe eindig, speel vir posisies 9–16. • Bowl: Spanne wat derde in hul groepe eindig, speel vir posisies 17–24. Aan die einde van die toernooi sal daar ’n volledige finale ranglys van 1 tot 24 wees. Die toernooi word op 6 velde gespeel: OHS A, OHS B, York Quarry Field, THS Eden, Glenwood House en Laerskool Outeniqua. Wedstrydprogram Woensdag 30 September – Groepfase Tyd OHS A OHS B York Eden Glenwood LS Outeniqua 11:00–14:00 Groep Groep Groep Groep Groep Groep 14:10–17:10 Groep Groep Groep Groep Groep Groep Donderdag 1 Oktober – Groepfase 08:30–11:30 Groep Groep Groep Groep Groep Groep 11:40–14:40 Groep Groep Groep Groep Groep Groep Donderdag 1 & Vrydag 2 Oktober – Kwarteindstryde 15:00–18:00 (Do.) Kwart Kwart Kwart Kwart Kwart Kwart 08:30–11:30 (Vr.) Kwart Kwart Kwart Kwart Kwart Kwart Vrydag 2 Oktober – Halfeindstryde 12:00–15:00 Semi Semi Semi Semi Semi Semi 15:10–18:10 Semi Semi Semi Semi Semi Semi Saterdag 3 Oktober – Finale 08:30–11:30 Finale Finale Finale Finale Finale Finale 11:40–14:40 Finale Finale Finale Finale Finale Finale
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes Groep Indeling Groep Span 1 Span 2 Span 3 A Hermanus Paarl Gim o15B Westering B Glenwood Muir College Punt C Stellenberg Victoria Park York D Bellville Daniel Pienaar OHS o14 E Brackenfell Despatch Parel Vallei o14 F Drostdy Nico Malan Parel Vallei G Diamantveld OHS o15 Paarl Gim o14B H Framesby HUB Stellenberg o14 Wedstryd Bepalings – Groepfase Groep Span A Span B Dag Datum / Tyd Veld F Drostdy Nico Malan Woensdag 30 Sept 2026 11:00 Eden B Muir College Glenwood Woensdag 30 Sept 2026 11:00 Glenwood E Despatch Brackenfell Woensdag 30 Sept 2026 11:00 Ls Outeniqua A Paarl Gim o15B Hermanus Woensdag 30 Sept 2026 11:00 OHS A D OHS o14 Daniel Pienaar Woensdag 30 Sept 2026 11:00 OHS B C York Victoria Park Woensdag 30 Sept 2026 11:00 York F Drostdy Parel Vallei Woensdag 30 Sept 2026 14:10 Eden G Paarl Gim o14B Diamantveld Woensdag 30 Sept 2026 14:10 Glenwood H Stellenberg o14 Framesby Woensdag 30 Sept 2026 14:10 Ls Outeniqua A Paarl Gim o15B Westering Woensdag 30 Sept 2026 14:10 OHS A D OHS o14 Bellville Woensdag 30 Sept 2026 14:10 OHS B C York Stellenberg o15 Woensdag 30 Sept 2026 14:10 York B Muir College Punt Donderdag 01 Oct 2026 08:30 Eden E Despatch Parel Vallei o14 Donderdag 01 Oct 2026 08:30 Glenwood H Stellenberg o14 HUB Donderdag 01 Oct 2026 08:30 Ls Outeniqua G Paarl Gim o14B OHS o15 Donderdag 01 Oct 2026 08:30 OHS A A Hermanus Westering Donderdag 01 Oct 2026 08:30 OHS B D Daniel Pienaar Bellville Donderdag 01 Oct 2026 08:30 York B Glenwood Punt Donderdag 01 Oct 2026 11:40 Eden E Brackenfell Parel Vallei o14 Donderdag 01 Oct 2026 11:40 Glenwood H Framesby HUB Donderdag 01 Oct 2026 11:40 Ls Outeniqua G Diamantveld OHS o15 Donderdag 01 Oct 2026 11:40 OHS A C Victoria Park Stellenberg o15 Donderdag 01 Oct 2026 11:40 OHS B F Nico Malan Parel Vallei Donderdag 01 Oct 2026 11:40 York
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes • Wedstrydindelings vir die kwartfinale, halfeindronde en finale sal na afloop van die voorafgaande fase uitgestuur word. Wedstrydreëlings Op Woensdag 30 September begin die eerste ronde wedstryde om 11:00. Waar spanne wedstryde direk na mekaar moet speel, word daar sover moontlik voorsiening gemaak dat die wedstryde op nabygeleë velde plaasvind. OHS A en OHS B word as aangrensende velde beskou, terwyl York en Eden ook naby genoeg aan mekaar is vir hierdie doel. Na afloop van die groepfase, kwarteindstryde en halfeindstryde word langer wisseltye toegelaat om voorsiening te maak vir die bepaling van spanplasings, asook reistyd tussen die verskillende velde. Elke wedstryd duur 180 minute (3 uur), met ongeveer 10 minute wisseltyd tussen wedstryde waar die program dit toelaat. Wedstrydvoorwaardes Powerplay: Die eerste 6 boulbeurte van elke beurt vorm die Powerplay. Gedurende hierdie tyd mag slegs 2 veldwerkers buite die 30-jaart-sirkel wees. Indien ’n veld nie oor ’n gemerkte sirkel beskik nie, moet die skeidsregters hul diskresie gebruik. Veldwerkbeperkings: Na afloop van die Powerplay word ’n maksimum van 5 veldwerkers buite die sirkel toegelaat. Die normale beperkings ten opsigte van veldwerkers aan die beenkant en agter regby geld. Free Hit: ’n Free Hit word toegeken ná toepaslike foutballe (no-balls). Wedstryduitslae: Wedstryduitslae moet so spoedig moontlik na afloop van elke wedstryd gestuur word na 083 406 0919. Die uitslag moet die span se lopies, paaltjies en aantal boulbeurte insluit, byvoorbeeld: 120/5 in 17.3 boulbeurte.
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes
Toernooi samestelling en Wedstrydvoorwaardes